Loader

Ingelegde eiers

2015-06-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 18
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

18 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

 

12 hard gekookte eiers ~ afgedop
Klein stukkie gemmerwortel, gekneus
paar brand rissies, gehalveer en ontpit
paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus
1 tl sout
750 ml liter wit asyn
2 tl wit of swart pepperkorrels

Plaas gedopte eiers in houers saam met gemmer en rissies.
Kook res van die bestandele saam vir 15 minute oor matige hitte
Laat goed afkoel
Dop eiers af, gooi in bottels,  gooi dan afgekoelde bestandele oor eiers.
Seël houers deeglik

Reg in 3-4 weke. Hou in yskas na oopgemaak het

Comment (1)

  1. posted by Theresa on June 16, 2015

    Goeie dag
    moet ek eiers met dop by die rissie en gemmer sit?
    wat word daarna van die gemmer en rissie as ek die eiers moet afdop en die res van die bestanddele moet kook?

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!