Bloody Mary
2014-11-05- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
1 deel vodka ‘
3 dele tamatiesap
skeutjie worcestersous
skeutjie suurlemoensap
2 druppels Tabascosous ( of na smaak) /
ysblokkies
knippies suiker
sout na smaak
fyngemaalde swartpeper
Skud die vodka, tamatiesap, worcestersous, suurlemoensap en Tabascosous saam met die ysblokkies. Voeg die suiker, sout en swartpeper by. Syfer die mengsel deur en giet dit in ‘n kelkglas. Roer die mengsel.