Loader

Appels onder ‘n jassie

2010-12-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

 

Lewer 8 porsies

2 Koppies koekmeel
125g Koue botter
1 Eier
1 extra eier vir eiergeel
½ Kop strooisuiker
1 ½ tl Vanilla essence
200 ml Styf geklopte room
4 klein appels
½ Kop marmalade
Pypkaneel, strooisuiker vir sprinkle
Knypie sout
8 Bolletjies vanilla roomys
Maple goue stroop

*wenk: hierdie degie het flinke hande nodig om die degie vinnig as moontlik te knie.

Voorverhit oond na 200 C

Sny jou 4 appels in die helfte deur, verwyder pitte, maak mooi holtetjie vir konfyt

 

1. Sif koekmeel, voeg koue botter by en krummel met ‘n mes.
2. Voeg eies, extra eiergeel by, saam met ½ kop strooisuiker en vanilla , knypie sout , meng goed.
3. Sny vinnig geklopte room by,
4. Knie nou die deeg baie deeglik met hande( knie baie vinnig)
5. .Laat staan in yskas vir min 30 min.
6. Srinkel weroppervlak met koekmeel, neem bolletjies deeg op ‘n slag, rol uit tot ½ cm dik.
7. Sit nou die halwe appel in die middle, maak holtes lekker vol met marmalade.
8. Vou nou die res van degie bo oor die appel ek knyp mooi vas.

 

9. Botter jou bakplaat, bietjie koekmeel gesprinkel bo oor
10. .Bak vir 15 min. tot goudbruin
11. Sprinkel met pypkaneel en strooisuiker sodra uit die oond kom.
12. Met opdien, skep bolletjie roomys bo-op jou appelgebak, bedruip met genoeg maple stroop bo-oor.

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!