Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Skaapstowevleis met rooiwyn

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    Skaapstowevleis met rooiwyn 30 ml olie 1 kg stoweskaapvleis, in blokkies gesny 15 ml botter 30 ml koekmeelblom 125 ml asyn 250 ml rooiwyn 15 ml gekneusde koljanderkorrels 1 stuk pypkaneel 2 ml borrie 2 ml fyn kruienaeltjies 2 lourierblare 15 ml bruinsuiker 2 tl bisto poeier aangemaak met bietjie water sout en vars gemaalde […]

    Read more
  • Kluitjies (Dumplings)

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

    250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droë bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels vol op gaar bredie, Maak […]

    Read more
  • Taai en krakerig gerookte Eisbein

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

    Bestanddele 1 Gerookte Eisbein per persoon 3 el botter 1 pakkie Royco “spare rib” marinade (aangemaak soos aanwysings op pakkie) 3 el appelkooskonfyt 125 ml coke cola Swaar gewig foelie Metode Voorverhit oond na 180 C Sit vleisstuk in ‘n oondbak met botter gestip onder in. Maak ‘n deksel van foelie en seel oondpan se […]

    Read more
  • S’more Rolkoek

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Hemelse bederf …..Kwyl lekker !! 1 gekoopte “swiss roll” (room of konfyt rolkoek) 3 koppies gesnipperde marshmallows 3 opgesnipperde Bar ones stafies “spray & cook” Voorverhit oond na 180 C Rol die klaargekoopte rolkoek oop, sprinkel eweredig met marshmallows, gevolg met stukkies sjokolade Rol weer op, Spuit foelie met non stick, en draai die hele […]

    Read more
  • Ow-Ow Brand Sous

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    Ow-Ow Brand Sous ~ waarlik heerlik. : deur: meisie 15 chillies 1 groot ryp mango 1 koppie aangemaakte mosterd 1 koppie bruin suiker 2 koppies bruin asyn 1 groot lepel elk van: Kerriepoeier, komynpoeier, chilliepoeier, gemmerpoeier, fyn neutmuskaat, seldery saad, allspice en kaneelpoeier sout en peper na smaak 1 kg tamaties 2 uie Blits al […]

    Read more
  • Smul lekker blomkool en broccoli slaai

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

      Baie lekker saam met braaivleis! Ietsie anders as die gewone aartappel slaai ens. Bestanddele 1 klein kop blomkool 1 klein kop broccoli 2 50gr gevriesde soetmielies (sweetcorn) 250gr gevriesde ertjies 1 klein ui fyn gekap Vir sous 1 koppie mayonaise 1/4 koppie kondensmelk of bruinsuiker 2 teelepels mostert (ek gebruik hot german mustard) 1 […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!