Wildswors
2015-07-14- Course: Preserveer
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.4 / 5)
12 People rated this recipe
Related Recipes:
10kg Wildsvleis, ontbeen en mooi verwek, in blokkies gesny
3 kop Goeie gehalte asyn
1 kop Worcestersous
1 kop Heel koljander, geskroei en liggies gemaal
5 el Sout
3 el Vars gemaalde swartpeper
1 el Fyn naeltjies
3 tl Neutmuskaat
derms skoongemaak
Hou klein gesnyde spekblokkies eenkant en voeg groter blokkies spek by jou wildsvleis
Strooi jou speserye oor die vleisblokkies en meng goed deur.
Maal vleismengsel nou grof en dan fyner .
Laat staan vir 20 minite
Stop nou jou vleismengsel in skoongemaakte derms