Tag: wors
Toeka se Wildswors
Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou. Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...
Read moreWildswors
Eenvoudige maar lekker wildswors resep 2kg Varkspek, helfte blokkies gesny, ander helfte baie klein blokkies gesny 10kg Wildsvleis, ontbeen en mooi verwek, in blokkies gesny 3 kop Goeie gehalte asyn 1 kop Worcestersous 1 kop Heel koljander, geskroei en liggies gemaal 5 el Sout 3 el Vars gemaalde swartpeper 1 el Fyn naeltjies 3 ...
Read morePap en wors
Pap en wors ~ die moderne manier: 1kg boerewors 250ml mieliemeel 625ml water koppie gerasperde Cheddarkaas blikkie tamatie-en-uiesmoor 4 et brandsous Voorverhit die oond tot 180C. Spuit of smeer ‘n ronde oondvaste glasbak Vou daai wors in ‘n sirkel en braai dit in ‘n verhitte pan tot bruin Verwyder van ...
Read moreRandrekker Wors-pastei
1 kg boerewors 3 el botter 2 uie in ringe gesny bietjie gerasperde kaas 2 blikkies koo baked beans 4 kop gaar kapok aartappel (bietjie melk, botter, sout en peper na smaak) Sny boerewors in duim lengte stukke, gooi in oondbak. Sprei uie ringe bo-oor, stip met botter hier en ...
Read moreVrydagaand Boereworspaella
Min moeite , een pot genot. Sit voor saam ‘n eenvoudige mengelslaai en lekker vars broodjie 800g goeie boerewors – duim grootte gesny 1 groot ui – ringe gesny 1 rooi soetrissie – repe gesny 1 groen soetrissie – repe gesny 1 geel soetrissie – repe gesny 6 knoffelhuisies gekneus ...
Read moreDoodeet wors-pan
Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad – genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie grof opgekap 1 pakkie sampioene – grof gekap 2 tl kerriepoeier 2ml borrie 600ml kookwater 15ml blatjang sout en peper na smaak ...
Read moreBoerewors Breyani:
Verdryf die koue, vinnig en smaaklike breyani met ‘n verskil.. Jy het nodig: 1-2 kg boerewors, in stukke van sowat 3-5 cm gesny 825 g-blik perskeskywe, gedreineer sout en peper na smaak 2 k rys ½ k bruin lensies 3 groot uie, in ringe gesny 1 groot groen soetrissie, ontpit ...
Read moreKnoffelwors
Heerlik oor die kole Jy het nodig: 1 kg beesvleis – Sny in klein stukkies 1 kg varkvleis – Sny in klein stukkies 250 g spek – Sny in klein stukkies 15 groot knoffeltoontjies, gekneus knypie droe tiemie 2 el sout 5 ml vars gemaalde swart peper 3 el koljander – geskroei, ...
Read moreBoereworskerrie
2 uie, gekap 2 aartappels, kwarte gekap 60 ml olie 3 groen brandrissies, gekap 5 knoffelhuisies, fyn gedruk 5 ml gemaalde koljander 10 ml komyn 2 ml borrie 30 ml kerriepoeier 2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties 250 ml water Sout, vars gemaalde swartpeper en suiker na smaak 800 ...
Read more