Loader

Rissie en Appel Blatjang

2014-11-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

3,275
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

  • Ingelegde eiers

  • Lennon’s Hoesstroop

 

10 granny smith (groen) appels
1 groot ui, gerasper
paar knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap
l kop bruinsuiker
1 kop goeie wit asyn
sap van 1 uitgedrukte lemoen
5 groen brandrissies, baie fyn gesnipper
1 tl fyn gemmer
sout , so mespunt

Sny appels in die helfte, ontpit en skil af (hou in koue water as dit klaar geskil is, voorkom bruin word. Rasper die appels baie grof en gooi in ‘n diep kastrol
Voeg die res van die bestanddele by
Bring tot kookpunt en laat prut 30 min tot die begin dik raak,
Roer kort kort.
Gooi die blatjang in gesteriliseerde flesse. Seël.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!