Loader

Gekookte kondensmelk

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels

  • Strooperige Koeksisters

  • Pofferige Meringues

Verwyder die “lable” om die blikkie
Sit in kastrol, vul met water tot blikkie toe is onder water.
Kook vir ongeveer 3 ure – hou die blikkie toe onder die kookwater, gooi gereeld ketel kookwater by, sodra water begin verdamp.

NB: !!! laat heeltemal afkoel voor oopsny !!

Recipe Type: Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!