Die lekkerste meatballs
2014-04-22- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.3 / 5)
14 People rated this recipe
Related Recipes:
Die lekkerste meatballs ooit
2 kg goeie gehalte bees topside maalvleis
1 lekker groot ui, baie fyn opgekap
1 greenpepper opgekap- fyn as moontlik
2 groot eiers – liggies geklits
sout. en peper na smaak
1 el knoffel flokkies
1 el gedroogde tiemie
1 el matige kerriepoeier
Aromat na smaak
‘n aartappel gerasper
‘n wortel gerasper
3 snye dag oue witbrood – fyn gebreek, met korsies en al
halwe koppie van tamatiesous, halwe kop chutney, en worcestersous na smaak
paar druppels suurlemoensap.
*bietjie olie om in te braai
Maak jou oond voor die tyd warm 180 C
Gooi alles in lekker groot mengbak, meng goed deur.
Gooi klein bietjie olie in jou oondpan,
Maak lekker stewige balletjies, die grootte wat jy verkies , pak die in oondpan
Bak vir 30 min voor jy omdraai, een bak dan tot goudbruin