Tag: maklike resepte
Maklike Witsous
30ml Botter of Margarine30ml Koekmeelblom1ml Sout200ml MelkĀ“n Knippie Pepper Smelt die botter in Ā“n kastrol oor lae hitte of oor kookwater.Roer die koekmeelblom, gemeng met sout en pepper, geleidelik by die gesmellte botter tot dit glad is.(gebruik Ā“n houtlepel)Voeg die melk drupsgewys be en roer deurentyd tot die sous dik ...
Read moreNog ‘n skeppie Tunatert
Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 groot eiers – geklits 1 groot pak kaasĀ &uie skyfies – gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella ...
Read moreOe-la-la Tuna
Geblikte tuna altyd ān staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker ! (genoeg vir 3) . 250 g rou macaroni 1 ui – gekap 1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap 1 tamatie – opgekap 1 knoffeltonntjie, gekneus 50 g all gold tamatie puree 2 blikkies gevlokte tuna, gedreineer 200g gerasperde ...
Read more