Spesery mengsel vir hoender

2011-07-13
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

SPESERYMENGSELS OM HOENDER TE GEUR  – Martie Labuschagne – vie Facebook

Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur:

Speserymengsel:
30 ml sout 15 ml gemmer
30 ml bruinsuiker 2 t kerrie
3 t peper 4 t tiemie

Kruiemengsel:
30 ml sout 1 t roosmaryn
3 t peper 1 t salie
1 t marjolein

Meng goed en hou in flessie.


.

Gemiddelde Gradeering

(5 / 5)

5 5 2
Gradeer hierdie resep

2 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Kerrie en Suurlemoen

  • Suurlemoen

  • Kruie en Speserye

  • GRENADELLAS

  • Pietersielie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!