Grendadella-Yskaskoek
2014-11-02- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.8 / 5)
4 People rated this recipe
Related Recipes:
Bederf vir enige soettand
1 blikkie Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas
2 klein blikkie grenadellamoes
halwe kop strooisuiker
3 pakkie suurlemoenjellie
1 kop kookwater
2x200g Tennisbeskuitjies
Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas.
Meng jellie met die kookwater en laat afkoel
Meng met die idealmelk mengsel.
Plaas n laag beskuitjies in n groot vierkantige tertbak.
Gooi n laag van die melkmengsel bo-oor.
Herhaal weer met n laag beskuitjies en daarna weer melkmengsel.
Breek paar koekies tot krummels vir bo-oor.
Laat staan vir ongeveer 25 minute.
Plaas in yskas en verkoel tot gestol.
Comments (2)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by Heather Wiid on January 26, 2015
Ma se gunsteling
posted by Heather Wiid on January 26, 2015
Kiewiet se gunsteling