Loader

Gebakte maalvleis gereg

2007-04-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

500 g maalvleis
1 blikkie tamaties
Gevriesde pizza deeg
1 koppie gerasperde chedder kaas
‘n kwart koppie gerasperde parmesaan kaas

Voorverhit die oond tot 220 grade. Braai die maalvleis tot bruin. Voeg die tamaties by en kook ‘n verdere 2 minute. Plaas die deeg in ‘n oond bak en druk dit op teen die kante. Strooi ‘n halwe koppie kaas oor die deeg. Gooi die maalvleismengsel oor die kaas. Bak dit onbedek vir 12 minute lank. Strooi die oorblywende kaas bo-oor en dan die parmesaan kaas. Bak dit ‘n verdere 5 minute. Laat die gereg 5 minute “rus” voor bediening.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!