Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 24 2013 @ 06:21 NM CDT
Vertoon Drukbare Weergawe

Wors en uie sous

200 g uie, in dun skywe gesny
30 ml botter
60 ml kerrie "paste"
wors
45 ml olie
sout
peper
rooipeper
grasuie, gekerf, vir garnering
Vertoon Drukbare Weergawe

Droëwors

4.5 kg Bief
1 kg Skaapstert Vet (of Beesvet)
5 ml Gemaalde Naeltjies
20 g Heel Koljander
65 ml Fyn Sout
10 ml Varsgemaalde Peper
90 g Skaapderms (week in warm water indien in sout gehou)

Sit die koljander in ‘n droë braaipan en skroei oor matige hitte terwyl aanhoudend geroer word, tot ligbruin. Verwyder en stamp baie fyn.
Sny die vleis en vet in blokkies en meng deeglik met al die bestanddele. Maal die vleis met ‘n medium/growwe lem. Stop die derms, maar wees versigtig om die wors nie te styf te stop nie.
Dompel die wors vir ‘n paar sekondes in ‘n mengsel van 4.5 liter kokende water en 350ml asyn en hang op om droog te word.
Na 24 uur, druk die wors effens plat sodat enige lugblasies verwyder word (hierdie lugblasies kan muf veroorsaak). Laat die wors verder droog.
* Aangesien die vleis nie gaargemaak word nie, moenie enige vark-produkte gebruik nie.
Vertoon Drukbare Weergawe

mamma kraai se boerewors

Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en 'n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het.


1½ kg gemaalde beesvleis
1½ kg gemaalde varkvleis
500 g. varkspek, grof gemaal of in klein blokkies gesny
50 ml. heel koljander
25 ml sout
5 ml peper
2 ml fyn naeltjies
2 ml fun neut (nutmeg)
150 ml goeie asyn
50 ml wonderpeper (allspice)
en ongeveer 9 g. derms.

Meng vleise en spek.

Skroei die koljander en maal dan fyn. Meng al die droë bestanddele en meng goed in die vleis in. Voeg asyn by. Laat staan 'n klein rukkie en stop dan die derms.

Behalwe om te bak en braai , is hierdie ook ideaal vir droog vir droewors!!!!

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Opsitkers

Afrikaans Dating

Advertensie

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 6

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Media Gallery last 7 days

No new media items

RESEPTEBOEKE

Bestel jou Afrikaanse Resepteboeke hier! Klik op 'n Boek om te bestel



Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Smul Sonder Sukkel

Kook 'n Storm Los

Sarie 5

Huisgenoot Top 500 Wenresepte

Die 4x4 Safari kookboek

Klein Kook en Geniet

Kook met Blikkies en Pakkies

Volledige Suid Afrikaanse Kookboek

Potjiekos Wenners

Kook en Geniet