Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Warm Dadelpoeding

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

      1½ Koppie Meelblom 1 Hoogvol teelepel Koeksoda 1 koppie Gekapte Dadels ½ teelepel Kaneel 2 Eetlepels Appelkooskonfyt 1 Eier 1 Melk METODE: Vryf botter in meel. Voeg gekapte dadels en konfyt by. Maak mengsel van melk en koeksoda aan, gooi eier in melkmengsel, en voeg die melkmengsel dan by die meelmengsel en roer goed […]

    Read more
  • Soet Peppadew Pekel

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

    Bestanddele 3 koppies vars peppadews (Stingels en  van die sade verwyder) 1 koppie bruinsuiker 1 koppie kookwater 1 eetlepel heuning 1 teelepel growwe sout 1 koppie wit druiwe asyn Koljander sade, heel swart peper korrels, heel anys saad, naeltjies Sit peppadews, water, sout, suiker en heuning in ‘n pot. Kook stadig vir 15 minute. Gooi […]

    Read more
  • Spek en Kersie Kebabs

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

    Benodighede: 1 Kop heuning 1/4 kop soya sous glanseerde kersies..( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik) paar pakkies lang  repies spek So gemaak: Ryg die spek en kersies beurtelings soos ‘n korsentina, op die sosatie stokkie. Sit al die sosaties in ‘n bak, meng heuning en […]

    Read more
  • Bar One Koek

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

    My bederf vir jou – Bar One Koek Jy gaan nodig he: 45 ml kakao poeier 80 ml warm water 150 g sagte botter 250 ml suiker 3 extra-groot eiers 500 ml koekmeel 15 ml bakpoeier 3 ml koeksoda 2 ml sout 250 ml karringmelk vir die versiersel: 2 x 60 g Bar one, in […]

    Read more
  • Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

    Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorverhit jou oond 200 C Sif bruismeel en sout 2 keer deur Gooi nou die gerasperde botter […]

    Read more
  • Beet Blatjang

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    -bottel en bêre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 minute. Voeg die volgende by: […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!