Maklike Biltong Patee
2017-07-11- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.5 / 5)
14 People rated this recipe
Related Recipes:
Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons
150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong )
230g gewone roomkaas
60 ml vars lopende room – nie geklits
gemaalde swart peper na smaak
1 el fyn vars geskroeide en gemaal koljander
.
Meng poeierbiltong met die roomkaas
Voeg die peper en koljander by, meng goed
Voeg bietjies room op ‘n slag by, roer goed deur om die tekstuur te kry wat jy van hou
.
Hou ten minste een uur in yskas voor jy dit voorsit