Oupa Andre se sterk mosterd
2023-11-23- Course: Preserveer
- Remove from favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
Jy benodig:
1 blikkie kondensmelk
2-3 eetlepels wit asyn
Mostert poeier
(Mostert korrels vir ‘n baie sterk smaak)
Metode:
Gooi kondensmelk uit in ‘n groterige mengbak. Klits asyn bietjie vir bietjie by tot dit dik genoeg is en horingtjies vorm. Klits nou die mostert poeier by tot dit sterk genoeg is. Jy sal moet proe want mens se smaak verskil. Vir ekstra sterkte gooi die heel mostert korrels by en meng deeglik.