Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Mei 20 2013 @ 03:15 VM CDT
Vertoon Drukbare Weergawe

Droom Melkie

Bestanddele (maak 1 koppie vermeerder volgens hoeveelheid mense)

 

1 koppie gekookte melk

6 blokkies Cadbury Dream sjokolade

1 tot Amarula (as verkies)

kaneel stokkie

 

Roer sjokolade in melk tot dit goed smelt, voeg Amarula by. Sit warm voor met kaneel stokkie in koppie. Liplek lekker!

..

Vertoon Drukbare Weergawe

Spesery Tee

1 lt melk

4 sakkies gewone tee (5 roses werk goed)

2 kaneel stokkies

4 naeltjies

4 heel peper korrels

1/4 teelepel fyn gemmer

10 teelepels bruinsuiker


Kook al die bestanddele stadig in 'n pot vir so 10 minute. Giet in koppies deur 'n teesif. Geniet warm.

.

Vertoon Drukbare Weergawe

Suurlemoen Drankie

Baie lekker op 'n warm dag!

 

Bestanddele

1lt water

500ml grenadilla sap

500ml vars suurlemoensap

100gr bruinsuiker

50ml grenadine stroop ( gewoonlik by die roses lime en passionfruit cordail in die supermark) 

hand vol vars kruisement blare

 

Meng al die bestandele goed saam tot suiker smelt in 'n glas beker. Sit voor met baie ys en 'n snytjie suurlemoen. Voeg vodka by vir 'n bietjie skop! Geniet

.

 

Vertoon Drukbare Weergawe

Amarula Likeur

Amarula Likeur

1 blik kondensmelk
1 koppie volroom melk (long Life)
1 koppie room
1 koppie brandewyn
2 t vanilla essens
pepermint essens ( ek gebruik 20 ml jul kan meer gebruik)

Gooi kondensmelk, volroom melk by mekaar. Klop die room tot amper styf voeg dit by die kondensmelkmengsel en klop vir 5 minute. Voeg die brandewyn, vanilla en pepermint essens. klop weer 5 minute en gooi in 'n fles en plaas in die yskas en gebruik soos verkies.

geniet maar hou matigheid voor oe

Vertoon Drukbare Weergawe

Jelly met `n twist

Jou gunsteling geur jellie. (1 pakkie) Meng dit met een koppie kookwater en koppie vodka (gin,cane,tequila kan gebruik word) Meng goed. Vul shooterglassies (hoeveelheid maak +/- 25glasies vol) Laat stol en geniet.
Vertoon Drukbare Weergawe

"Melktertjies"

Gebruik as 'n likeur na ete of 'n "shooter"

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Opsitkers

Afrikaans Dating

Advertensie

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 17

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Media Gallery last 7 days

No new media items

RESEPTEBOEKE

Bestel jou Afrikaanse Resepteboeke hier! Klik op 'n Boek om te bestel



Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Smul Sonder Sukkel

Kook 'n Storm Los

Sarie 5

Huisgenoot Top 500 Wenresepte

Die 4x4 Safari kookboek

Klein Kook en Geniet

Kook met Blikkies en Pakkies

Volledige Suid Afrikaanse Kookboek

Potjiekos Wenners

Kook en Geniet