Eggnog
2014-08-24- Cuisine: Boerekos Resepte
- Add to favorites
Average Member Rating
(4 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
Eggnog – Eier Drankie
(Een bediening)
1 eier – geskei
1 eetlepel suiker
¼ koppie room
2 sopies goeie brandewyn, whisky of rum (die Amerikaners gebruik bourbon)
Klits die eierwit styf
Klits die room styf en voeg die suiker en brandewyn by
Vou die eierwit by die room in.
Geniet !