Loader

Tag: wyn

GEBRAAIDE WILDSBOUD OF BLAD IN SOETWYN

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 wildsboud of blad 500g skaapskenkel of nek MARINADE: 250ml soetwyn 15ml Worcestersous 60ml olie 60ml appelkooskonfyt 30ml wynasyn 15ml growwe sout 5ml swartpeper 3 knoffelhuisies, fyngedruk Marineer boud vir 2 dae in karringmelk, in die yskas. Gooi karringmelk weg. Plaas die vleis in ?n swaar yster kastrol of kasserolbak ...

Read more

Bisschopswijn

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Verdryf die winterkoue met Bisschopswijn Bestandele: 1 bottel rooiwyn 1/2 koppie witsuiker 1 teelepel fyn kaneel 1 lemoen 8 heel naeltjies Meng die rooiwyn, suiker en kaneel in ‘n groot pan oor medium hitte. Sny die lemoen in die helfte, druk die naeltjies in die buitenste gedeelte van die halwe ...

Read more

Oorskiet rooi en wit wyn

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Te veel wyn? Moenie die laaste bietjie rooi of wit wyn in die Drein af gooi nie. Stoor dit in ‘n wyn bottel met ‘n skroef top en gebruik dit vir Bredies en Vleis souse. Heerlik!!

Read more

Oorskiet Sjampanje of Vonkel wyn

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Te veel vonkelwyn? Indien jy oorskiet Vonkelwyn of Sjanpanje het sit net ‘n metaal Teelepel onderstebo in die bottel en sit in die yskas, dit behou die borrels en die smaak vir tot en met twee dae!!!

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!