5 patats gekook en fyn gedruk en afgekoel moenie waterig wees nie) 1 rol blaardeeg – ontdooi 1 kop kaneelsuiker ((kaneel en suiker mengsel) 1 kop bruinsuiker 1 kop room Voorverhit oond 180 C Rol blaardeeg effetjies uit Smeer patat oor die deeg Strooi helfte van die kaneelsuiker oor die ...
Resep vir deegwiele : 1k bruismeel1t sout 60ml botter80ml melk Meng meel en sout. Vryf botter in meel in met vingers. Meng melk by. Knie om deeg.te vorm. Rol uit. Strooi pietersiele en 1k kaas oor. Rol op en sny in skywe. Pak bo op gaar Maalvleis, gebruik enige Maal ...
Boeremeisies Rule! Hulle vry lekker, is die beste maat en praat jou taal! Moenie wag nie –Sluit aan by ons “dating site” en ontmoet iemand wat jou taal praat! Kry jou Pot se Deksel!
Volg ons op Twitter
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!
Welkom by Boerekos!
Kom Kook met Nostalgie! Oor 'n duisend heerlike Boerekos Resepte in Afrikaans geskryf! Ons is 'n gemeenskap aangedrewe webwerf - vir die afgelope 10
jaar het Boerekos liefhebbers hulle resepte by ons kom oplaai.
Hier is heerlike tradisionele Boerekos resepte soos Bobotie, Bredies, Boerewors,
Biltong, Koeksisters, Melktert en ook alledaagse smullekker resepte. Stuur gerus
jou gunstelling Afrikaanse resep aan ons!
Teken in op ons weeklikse "vonkpos"
resepte en "like" ons op Facebook!