Tag: warm sjokolade
Warm sjokolade
2 k melk 1 k laevet melk 80 g blok donker sjokolade, gerasper 80 g blok gewone melksjokolade, gerasper 2 el bruinsuiker 1 tl vanieljegeursel 1 tl kitskoffiepoeier van goeie gehalte kaneelstokkie Só maak mens: 1. Verhit al die melk in ’n kastrol oor mediumhitte tot net voor dit begin ...
Read more