Deprecated: Optional parameter $content declared before required parameter $tag is implicitly treated as a required parameter in /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php on line 26
Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php:26) in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/feed-rss2.php on line 8 vye – Boerekos – Kook met Nostalgie
https://www.boerekos.com
Kook met NostalgieWed, 24 Apr 2024 03:26:57 +0000af-ZA
hourly
1 https://www.boerekos.com/wp-content/uploads/2012/12/boerkosfav2.pngvye – Boerekos – Kook met Nostalgie
https://www.boerekos.com
3232FYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES
https://www.boerekos.com/recipe/fyn-fyekonfyt-geskik-vir-diabetes/
https://www.boerekos.com/recipe/fyn-fyekonfyt-geskik-vir-diabetes/#commentsThu, 23 Jan 2014 14:28:13 +0000https://www.boerekos.com/article.php/20140123082812707Was en skil genoeg ryp fye om 1.5kg uit te weeg. Gebruik 600g Xylitol versoeter 350ml water 30ml suurlemoensap Een stuk gekneusde gemmerwortel in ‘n katoen doek toegebind. 10g gelatine Plaas die vye en versoeter in ‘n kastrol en voeg die water by. Snipper die vye met ‘n sker in die kastrol. Verhit stadig totdat […]]]>Was en skil genoeg ryp fye om 1.5kg uit te weeg.
Gebruik 600g Xylitol versoeter
350ml water
30ml suurlemoensap
Een stuk gekneusde gemmerwortel in ‘n katoen doek toegebind.
10g gelatine
Plaas die vye en versoeter in ‘n kastrol en voeg die water by.
Snipper die vye met 'n sker in die kastrol.
Verhit stadig totdat die Xylitol versoeter opgelos is.
Voeg nou die gemmer en die suurlemoensap by en kook verder vir omtrent een uur.
Roer gereeld.
Verwyder die sakkie gemmer, skakel die stoofplaat af en strooi die gelatine stadig in en roer totdat die gelatine opgelos is.
Bottel die konfyt warm in gesteriliseerde bottels.]]>https://www.boerekos.com/recipe/fyn-fyekonfyt-geskik-vir-diabetes/feed/3Suurvy konfyt
https://www.boerekos.com/recipe/suurvy-konfyt/
https://www.boerekos.com/recipe/suurvy-konfyt/#respondMon, 15 Nov 2010 10:06:24 +0000https://www.boerekos.com/article.php/20101115040624169 Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig. Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik. So gemaak: Bestanddele: 1 kg suurvye 100 g sout 1 kg suiker 1 stokkie kaneel […]]]>
Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig.
Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik.
So gemaak:
Bestanddele:
1 kg suurvye
100 g sout
1 kg suiker
1 stokkie kaneel
6 liter water
Metode:
1. Sny die suurvye se punte af, spoel goed af en week oornag in 5 liter water en sout mengsel.
2. Gooi die water af, (moenie water weggooi nie, gooi oor in skoon kastrol)
3. Spoel af en skil.
4. Maak 'n stroop van die oorblywende water, suiker en kaneel.
5. Bring tot kookpunt en voeg die vye by.
6. Kook tot die vrugte blink en stroop lekker dik is - (+- so twee ure)
Bottel dadelik in warm, droeë, gesteriliseerde flesse en seël goed.]]>https://www.boerekos.com/recipe/suurvy-konfyt/feed/0Fyn vyekonfyt
https://www.boerekos.com/recipe/fyn-vyekonfyt/
https://www.boerekos.com/recipe/fyn-vyekonfyt/#respondThu, 31 May 2007 20:15:22 +0000https://www.boerekos.com/article.php/fyn_vye_konfytWas en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af en toe tot die suiker […]]]>Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit.
Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker.
Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af en toe tot die suiker opgelos is.
Voeg n stuk gekneusde gemmerwortel en 15 ml suurlemoensap vir elke 500 g vrugte by.
Kook verder, omtrent n uur en bottel dit warm.]]>https://www.boerekos.com/recipe/fyn-vyekonfyt/feed/0