Tag: vulsels
Flou val Toebroodjie
Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ’n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na ...
Read morePlanne met Braaibroodjies
Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulsels idees . Piesang met spek en grondboontjiebotter Meng eers bietjie botter en mayonase smeer op broodjie, dan tamatie; ...
Read moreFlippen Lekker Bullybeef Kerrie Jaffles
Ou gunsteling en ‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang *minstens 14 sny brood Verhit bietjie olie ...
Read moreGatsby
500g hoenderfilette – of -500g “mature” rumpsteak in repies gesny 1 pakkie vars sampioene 1 opgekapte ui 1 opgekapte groen soetrissie 3 knoffeltoontjies 1 kropslaai 1 x 40cm Franse brood 3 eetlepels fyngemaakte pynappel 2 eetlepels sojasous 2 eetlepels soetrissie sous 1 pakkie slaptjips Braai ui, soetrissie, knoffel en sampioene ...
Read more