Loader

Tag: Vulsel

Van Kondensmelk tot Karamel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x  blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep ...

Read more

Romerige Hoender Pannekoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

(smul ete vir 2 persone) Bestanddele – Beslag 110 g Meelblom Sout 1 Eier 110 ml Melk Olie om in te braai Bestanddele – Vulsel 300 g Gaar Hoender 1 k Witsous 60 g Gerasperde Kaas 2 e Room Metode Beslag Sif meelblom en knypie sout saam. Voeg eier by ...

Read more

Gevulde Baguette

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 klein tamaties, in skywe gesny 16 basiliekruid blare n halwe baguette (dun franse brood) kruie botter Sny die baguette in skywe, maar moet dit nie reg deur sny nie. Smeer die skywe met kruiebotter en vul met n tamatieskyfie en n basiliekruid blaar. Plaas die baguette op n koekieplaat ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!