Tag: vis
Romerige Gerookte Haddock
Jy het nodig: 500g gerookte haddock porsies 1/2 kop volroom melk 5 el mayonnaise – cross & blackwell pakkie wit uiesoppoeier 1 1/2 k suur room 2 k gerasperde kaas 1 et botter 2 el pietersielie vars gemaalde swartpeper sout na smaak So gemaak: Voorverhit oond 180?C. Smeet bakpan goed ...
Read moreTyd vir Vis & Chips !!!
Jy het nodig: 4 vis hake fillette – baie koud, maar nie gevries 1½ k koekmeel knypie sout vismasala 1 blikkie ysskoue bier suurlemoensap paar druppels egg yellow kleursel sout vir sprinkel na bak So gemaak: Geur die vis eers goed met vars suurlemoensap en dan met vismasala. Deeg: Meng ...
Read moreSnoek op die rooster
Jy het nodig: 1.5kg vars snoek olie BEDRUIPSOUS: 250ml droë witwyn 1ml vars gemaalde swartpeper 100ml fynappelkooskonfyt 6 knoffelhuisies, gekap 20ml vars gekapte pietersielie 12.5ml Worcestersous 12.5ml sojasous 30ml suurlemoensap Meng die bestanddele vir die bedruipsous en laat prut vir 1 minuut lank. Smeer ‘n toeklap rooster vooraf met olie, ...
Read moreJames se visbredie..
James se Kerrie Visbredie met brood- James via Facebook ….Hy’s nederig, hy’s koniningskos! Groot blik sardyne in tamatiesous ( of hake fillete as jy moet.. ) 1 tpl 5ml vis marsala of gewone soort 1 tlpl 5ml kerrie ( sterkes.. Dis nog winter, mos.. ) 1 x groot ui, fyngekap ...
Read moreTartar Sous
Hierdie is n vinnige resep vit tartar sous wat goed gaan saam vis en seekos (calamari, prawns, hake ens. Ook lekker as dit saam met crumbed mushrooms bedien word. Bestanddele: 1 koppie Mayonaise 250ml 2 groot agurkies (gherkins) gekap in klein blokkies (gebruik 3 kleiner agurkies as jy nie ...
Read moreHokaai Vissermanssop
BESTANDDELE: 400 g stokvis 15 ml suurlemoensap sout en peper na smaak 15 ml olie 1 goot ui, in ringe gesny 1 groen soetrissie, ontpit en gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 100 g sampioene, gekerf (200 ml) 410 g tamaties (1 blik) 45 ml tamatiepuree 2 vis – of hoenderekstrakblokkies, ...
Read moreGarnaal biryani
Bestanddele: 1 kg uitgedopte garnale 1 koppie rys 2 groot uie gekap Groot stuk Gerasperde vars Gemmer 2 naeltjies 6 groot knoffelhuisies fyn gedruk 2 groen brandrissies 1/4 koppie klapper 2 teelepel garam masala 1 eetlepel lemmetjiesap 2 lourierblare 1/4 koppie botter Klein blikkie ertjies Cashewnuts fyn gemaal Rosyntjies ...
Read moreRomerige aspersie en vis gebak
Bestanddele 750 g Witvis porsies 1 klein ui, fyngekap 1 blik Aspersiepunte (460 g) 2 kop Melk 12,5 ml Mosterdpoeier 1 opgehoopte eetlepel Mielieblom 150 g Cheddarkaas, gerasper plus bietjie ekstra vir sprinkel Sout en Peper na smaak Metode Voorverhit oond tot by 180 °C. Verwyder die vel van die stokvis ...
Read moreGeroosterde Seekos Kebabs
500 g ferm visfilette, in blokkies gesny 1 rooi soetrissie ontpit en in blokkies gesny 1 groen soetrissie ontpit en in blokkies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in blokkies gesny 500 g uitgedopte steurgarnale pynappel, geskil en in wiggies gesny 15 ml sonneblomolie uitgedrukte suurlemoen Ryg die visstukkies ...
Read moreSeekossous
500 ml mayonnaise 2 hardgekookte eiers, fyn gedruk 15 ml aangemaakte mosterd 1 knoffelhuisie, fyn gedruk 5 ml gedroogde pietersielie 15 ml gekapte grasuie 15 ml gekapte kappertjiesaad sout en vars gemaalde swartpeper Meng al die bestanddele saam en verkoel dit totdat dit benodig word.
Read more