Tag: vetkoek poffertjies
Roommielie Poffertjies
Dis so maklik. Vinnig en baie lekker vir ontbyt, sit voor saam heuning of esdoornstroop en kaas, self lekker plan vir die kosblik, of sommer ‘n ligte versnappering Jy gaan nodig hê: 2 groot eiers, geklits – kamer temperatuur 2½ kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt cayenne peper (rooi peper) 1 ...
Read more