Tag: uie
Kaas en Uie Broodjie
Het sommer die broodjie vir middagete aanmekaar geslaan… heerlik.. heerlik… so spyt ek het nie sommer 2 gebak nie 3 koppies bruismeel pakkie wit uie soppoeier 500ml Karringmelk 1 kop gerasperde cheddar kaas 125ml volroom melk 2 eiers – liggies geklits knypie rooipeper maak jou oond lekker warm – 180°C ...
Read moreBier,Kaas, uie en Biltong potbroodjie
500g bruismeel 1 bier 1½ koppies gerasperde Cheddarkaas 250ml fyn (nat!) biltong 125ml fyn, bruingebraaide uie Voorverhit oond 180 C Meng die meel en bier goed deurmekaar Voeg 1 koppie kaas, biltong en ui by. Meng alles saam. Plaas dit in jou gesmeerde pot en sprinkel met kaas Bak tot ...
Read morePiekel uitjies
Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water 750ml bruin asyn 10 ml pepperkorrels 1.5kg klein uitjies kookwater 2 rooi brand rissies, 2 groen brand rissies 2 lourierblare Los growwe sout in 2kop water ...
Read moreKaas en uie beskuitjies
500ml koekmeel 4ml sout 2ml rooi peper as jy wil bietjie meer 1pakkie wit uie sop 6ml bakpoeier 120ml stork bake 300ml kaas gerasper 2 eier gele 100ml yswater. Voorverhit oond 190 C Metode. Sif al die droe bestandele behalwe uie sop in n mengbak gooi dan soppoeier by,vryf botter ...
Read moreUiesnippers
Ek het ‘n ‘koelkas-uiesnippers’. resep wat ons baie geniet. 5 uie gesnipper, kookwater, 500ml bruinasyn, 500ml witsuiker, 125ml worcester sous, 125ml tamatiesous, 15ml sout, 12ml borrie, 12ml mostertpoeier, 5ml swartpeper. Skil en sny die uie en plaas in ‘n nie-metaalbak. Giet genoeg kookwater oor om die uie heeltemal te bedek ...
Read moreKarringmelk Kaas en Uie Broodjie
Heerlike saam enige vleisgereg, sop, of sommer net so saam botter Jy het nodig: 500 g. bruismeel. 1 pakkie dik wit uiesoppoeier. 5 ml. ( 1 tl.) sout. 5 ml. ( 1 tl.) bakpoeier. 150 g. gerasperde cheddarkaas. 1 ekstra groot eier. 500 ml. ( 2 kop.) karringmelk. So gemaak: ...
Read moreKaas En Uiebroodjie
Jy benodig: 500g Bruismeel. 1 Pakkie Dik Wit Uiesoppoeier. 5 ml ( 1 Tl.) Sout. 5 ml ( 1 Tl.) Bakpoeier. 150 g Gerasperde Cheddarkaas. 1 Ekstra Groot Eier. 500 ml ( 2 Kop.) Karringmelk. So gemaak: Voorverhit Oond Tot 180 Grade C Smeer ‘N Broodpan Van 1,5 Liter Met ...
Read moreWarmbrakkies met Whiskey Uie, Spek en Kaas
Warmbrakkies opgedollie…. heelik..!! Jy het nodig: 8 Worsies van jou keuse, gebraai (2 per rolletjie) 4 Broodrollejties 3 medium uie, dun ringe gesny, 4 tl botter 3 tl bruinsuiker 2 et vars gemaalde swartpeper 1/3 Kop whiskey 800g Spek, opgekap en lekker krakerig gebraai sweet chilli sous Lekker gerasperde gouda ...
Read moreTAMATIE-EN-UIE BROODJIE
TAMATIE-EN-UIE BROODJIE – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 1 x 500 g bruismeel 1 pakkie tamatie-en-uie-sop of tamatieroomsop 2-3 repe swoerdlose spekvleis, gekap 1 ui gekap 15 ml kookolie 1 x 500 ml houer karringmelk Voorverhit oond tot 180° Meng bruismeel en soppoeier Braai spek en ui in verhitte ...
Read moreRissie en Ui sous
Bestanddele : 1 groot ui fyn gekerf 180gr vars rissies rooi en groen gemeng (sade verwyder en fyn gekerf) 1 teelepels growwe sout 1 teelepel paprika 1/4 teelepel cayenne 1/2 teelepel droe knoffel vlokkies 1/2 teelepel koljander sade fyn gedruk 1/2 koppie wit druiwe asyn Metode: Sit al die ...
Read more