Tag: tuisgemaak
Na aap KFC
Vinger aflek lekker ….. Maak jou eie KFC – nothing beats homemade !! 2 kop meel, 4 tl paprika, 1 tl sout, 1 tl peper, 1 tl chicken stock power, 1 tl oreganum, 1 tl tarragon, 1 tl pietersielie, 1/2 tl tiemie, grasuie, baie baie fyn opgekap 1/2 tl knoffel ...
Read moreBoereworspasteitjies:
Jy het nodig: 1 rol (400 g) reg-om-te-gebruik-skilferkorsdeeg 45 ml heelkorrelmosterd 4 stukke boerewors van 15 cm elk 1 eier, geklits Voorverhit die oond tot 210 °C. Rol die skilferkorsdeeg effens dunner uit op ’n meelbestrooide oppervlak. Sny in vier ewe groot reghoeke. Smeer elke stuk deeg met ’n lagie ...
Read moreMosterd Slaaisous
2 el mosterdpoeier mespunt sout mespunt peper 1 kop kondensmelk 2 el heuning 3 eiergele 1/4 kop olie 1/4 kop wit asyn In mengbak klits droë bestanddel by eiergele voeg kondensmelk en heuning by Klits alles mooi saam tot romerig Voeg eers olie en laastens asyn by meng goed. Laat ...
Read moreMayonaise – maak jou eie
1 kop kondensmelk 1/4 kop suurlemoensap 1/4 kop olyf olie 1 eiergeel knypie sout knypie rooipeper 1tl mosterd poeier Plaas alles in lekker groot mengbak Klits met elektriese klitser tot mengsel dik word. Plaas in die yskas tot lekker koud
Read moreTuisgemaak Bananaroomys
4 oor ryp bananas, baie fyngedruk 1 kop vars uitgedrukte lemoensap 1 tl karamel gleursel essence 500ml klaar styfgeklop room 2 el suurlemoenkwas of vars sap 100ml stroop 80ml strooisuiker Metode Meng alles mooi saam, behalwe room Vou die styfgeklopte room lig 8 gewys in. Skep in ‘n houer, trek ...
Read moreKondensmelk Mosterd
Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd 1 blikkie kondensmelk, 125ml bruin asyn, 2-3 teelepels gelykvol mosterd poeier * meng goed en laat staan oornag lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong , kouevleis *Bul van der Merwe via Facebook Boerekos Kook Met Nostalgie
Read moreTuisgemaakte gouestroop
Ouma Lien se Gouestroop 6 kop witsuiker 3 kop koue water 3 teelepels kremetart In ‘n lekker groot kastrol, gooi helfte van die water in, meng suiker, kremetart by. Op die laagste stelling op die stoof, roer aanhoudend tot opgelos. Bring hitte op hoog, hou aan kook en roer vir ...
Read moreBurger-riffiek
Marietjie deel met ons haar wenner hambuger pattie .. Jy het nodig: 500 gr maalvleis, 1 ui fyn gekap, 2 snye brood lekker gekrummel, vars pietersielie( ek vat sommer n hele paar takkies, die geur van pietersielie is heerlik in die pattie) 1 eier, n hantjie vol oats. Sout en ...
Read moreHoender Pasteitjies
Bestandele: 1 pak gemengde hoeder stukke 1 bottel wit wyn (ek gebruik sommer droe wit wyn) – sout en peper na smaak – Mixed herbs na smaak – Hoender speserye na smaak 250ml room 2 uie fyngekap en gebraai 1 pakkie sampioene fyngekap en gebraai 1 pakkie hoender room sop ...
Read moreVinnige Gemmerbier
My vinnige Gemmerbier Groot sukses, heerlik vir warm somersdae ! 16 k water koue water 2 hoogvol tl gemaalde gemmer 1 hoogvol tl kremetart 1 1/2 gelyk tl kitssuurdeeg 3-4 kop suiker handjievol rosyne. Meng alles met Kraanwater. Ek gebruik emmertjie met deksel. Laat staan 24 uur en suiver deur. ...
Read more