Deprecated: Optional parameter $content declared before required parameter $tag is implicitly treated as a required parameter in /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php on line 26

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php:26) in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/feed-rss2.php on line 8
toutrek – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com Kook met Nostalgie Wed, 24 Apr 2024 01:34:59 +0000 af-ZA hourly 1 https://www.boerekos.com/wp-content/uploads/2012/12/boerkosfav2.png toutrek – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com 32 32 Toutrek Kaasrolletjies https://www.boerekos.com/recipe/toutrek-kaasrolletjies/ https://www.boerekos.com/recipe/toutrek-kaasrolletjies/#comments Fri, 28 Jun 2013 17:41:12 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/2013062812411271

Heerlik vir Braaivleis 1 pakkie deeg – supermark kaas in blokkies gesny koppie suurroom 1/2 koppie bruinsuiker Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op… rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom oor. Bak by 180 g […]]]>

Heerlik vir Braaivleis 1 pakkie deeg - supermark kaas in blokkies gesny koppie suurroom 1/2 koppie bruinsuiker Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op... rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom oor. Bak by 180 g vir + - 20 min tot goudbruin Bedien warm...laat elkeen die broodjie tou-trek uitmekaar...!! .]]>
https://www.boerekos.com/recipe/toutrek-kaasrolletjies/feed/ 3
Tou trek broodjie https://www.boerekos.com/recipe/tou-trek-broodjie/ https://www.boerekos.com/recipe/tou-trek-broodjie/#respond Thu, 27 Jun 2013 09:38:01 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/20130627043801605

Heerlik vir braaivleis bygereg… jy kan die vulsel aanpas na jou eie smaak die is ‘n basiese heerlike tou-trekkery… 1 groot, ronde brood (verkieslik ‘n suurdeegbrood of ‘n brood wat1 – 2 dae oud is) 250 g spekstukkies, brosgebraai 250 g of meer Cheddarkaas, in dun snytjies gesny 50 ml heuningmosterdslaaisous, of ander slaaisous van […]]]>

Heerlik vir braaivleis bygereg... jy kan die vulsel aanpas na jou eie smaak die is 'n basiese heerlike tou-trekkery... 1 groot, ronde brood (verkieslik ‘n suurdeegbrood of ‘n brood wat1 – 2 dae oud is) 250 g spekstukkies, brosgebraai 250 g of meer Cheddarkaas, in dun snytjies gesny 50 ml heuningmosterdslaaisous, of ander slaaisous van jou keuse So gemaak: Gebruik ‘n skerp broodmes en sny die brood in snytjies van 1.5 na 2 cm – moenie tot onder deursny nie, maar los die onderkant vir ongeveer 2 cm nog ongesny. Sny dan dwarsoor die snytjies weer die brood in sye van 1.5 tot 2 cm, ook nie dwarsdeur nie. Die brood gaan nou so wil-wil oopval. Sprinkel die spekstukkies oor die hele brood – laat dit inval tot onder op plekke. Pak dan kaassnytjies oraloor tussen die broodrepies. Gooi nou die slaaisous so eweredig as moontlik oor die brood en maak dit stewig in foelie toe. Bak vir 15 minute in ‘n voorverhitte oond van 180 °C of plaas dit bo-op die vuur. Dis bietjie moeiliker op die vuur, aangesien die brood nie baie maklik omdraai nie, maar dit is moontlik. Indien jy ‘n gasbraaier met ‘n deksel of ‘n ketelbraaier gebruik sal dit makliker gaan. Wanneer jy die brood onthul kan jy begin om die repies af te trek – heerlik! Probeer verskillende slaaisouse om die geur te verander, of probeer verskillende soorte kaas, of bestanddele soos olywe, stukkies gebraaide sampioene of soetrissie. Jy kan ook ‘n pizzabrood maak, deur tamatie-uiemengsel en kaas met oreganum in die brood te sit. Kaas dit en geniet dit! .]]>
https://www.boerekos.com/recipe/tou-trek-broodjie/feed/ 0