Tag: toffieappel
Toffie appels
30 middelslagappels 30 stokkies 1 liter (4 k) suiker 375 ml water 1 ml sout 250 ml (1 k) gouestroop rooi kleursel Was en droog appels af en steek stokkies stewig by die stingelent in. Los suiker op in water, voeg sout en stroop by en kook tot die ligtekraakstadium ...
Read more