Tag: tiemie
Kruie en Speserye
Al ooit gewonder oor die gebruike van Kruie en Speserye ?? Pimento (Allspice) – Bredies Basiliekruid (Basil) – Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte en slaaie Lourierblare (Bay leaves) – Sop, bredies, maalvleis, bobotie, piekels, vis en pastas Kappertjiesaad (Capers) – Vis- en ander seekosse Rissiepeper (Cayene pepper) – Kaas- ...
Read moreOondgebraaide suurlemoen-tiemiehoender
12 hoender dye of 1 heel hoender, oopgevlek aan die borskant sout en peper na smaak Portugese hoenderspeserye na smaak 2 suurlemoene, in dun skywe gesny 1 rooi brandrissie, gekap 60 ml vars tiemie of 10 ml gedroogde tiemie 2 knoffelhuisies, fyn gekap 1 suurlemoen se skil, gerasper suurlemoensap Metode ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745