Tag: suurmelk
Krummelpap en suurmelk (maas) Amasi
250 ml water 500 ml mieliemeel halwe teelepel sout klontjie botter Bring water tot kookpunt in ’n lekker groot kastrol, voeg sout en klontjie botter by Gooi mieliemeel in die middel van water (soos ‘n miershoop) maak nou toe met ’n deksel. Laat vinnig kook vir so 3 minute, lig ...
Read more