Tag: suurdeeg
Boerbrood Suurdeeg Plantjie
Niks so nostalgies soos om daai warm broodkorsie met botter te eet sodra hy uit die oond kom nie , As jy eers eenmaal tyd afgestaan het vir die een, sal jy nooit weer brood koop nie Let op om so akkuraat as moontlik af te meet, jy sal sien ...
Read moreTuisgemaakte Suurdeeg
So gemaak: Om nuwe plantjie te maak Gebruik ‘n vrugtefles en plaas so min of meer ½ koppie rosyne (met pitte) daarin. Maak fles so ¾ met sterk lou water vol en sit half eetlepel sout, 2 eetlepels suiker en 1 eetlepel koek meel by. Meng goed en laat staan ...
Read moreAartappelsuurdeeg
Aartappelsuurdeeg – Rika Coetzee Bosch -via-facebook 2 medium aartappels 500 ml gekookte water 3 ml aktiewe droë gis of 5 g persgis 125 ml lou water 25 ml suiker 10 ml sout fles met deksel Was, skil en rasper die aartappels, gooi kookwater oor en laat afkoel. Week die gis ...
Read moreOuma se Brood
1 kg koekmeel 1 pakkie droë gis 30 ml Olie 30 ml Asyn 20 ml Sout 10 ml Suiker 600 ml lou water Metode Meng al die droë bestanddele saam. Meng die water met die olie en asyn. Meng nou die water en die meel. Laat rys vir 2-3 ure ...
Read moreOuma se ‘Maklike Hol Vetkoeke
Lekker bak…!!… Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resep… 8 k koekmeel 1 pakkie kits suurdeeg 1 eetl sout 1 eerl suiker 1 liter louwarm water olie vir braai Knie alles saam. Deeg moet styf wees, anders absorbeer dit te veel olie tydens ...
Read more