Tag: stroop
Soet Karamel Patats
Kook met nostagie. Ouma se soet patat, hoe maak mens? 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 1 kop Suiker 2 el Botter 1 tl Suurlemoensap 1 kop Kookwater Gooi alles saam in een kastrol Kook tot sag en suikerwater verdamp het, en begin braai Draai hitte laag, potbraai ...
Read moreTuisgemaakte Sjokolade Stroop
1 kop Room 1 kop Suiker 3/4 kop kakao 1 tl vanilla geursel knippie sout 2 el stroop Roer al die bestanddele saam in ‘n lekker groot souspan oor matige hitte totsuiker opgelos is, tot glad en blink Verwyder van die hitte en laat afkoel vir 10 min Gooi in ...
Read morePlaatkoekies met spek, piesang en stroop
Vir die plaatkoekies: 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml suiker 1 ml sout 2 eiers 200 ml melk Vir die spek, piesang en stroop: 250 g skouer-spek 2 piesangs, in 2 cm-skyfies gesny 25 ml margarien heuning / stroop Plaas die droe bestanddele in ‘n mengbak. Maak ‘n ...
Read moreEierbroodjie, piesang en stroop kebabs
Ontbyt ?? 2-4 snye brood per persoon sout en peper na smaak 2 eiers geklits met bietjie melk – per broodjie, (2 snye) bietjie melk bietjie olie esdoornstroop – “maple stroop” piesangs – in skywe gesny sosatiestokkies Klits eiers met sout en peper, bietjie melk Sny Brood in vierkante Maak ...
Read moreLemoenstroop Koek
.. heerlik vir teetyd of sommer vir lekker nagereg. Jy het nodig:.. 1 koppie sagte botter 1 kop suurmelk 2 eiers 2 el versuikerde lemoenskil koppie gekapte neute knypie sout 1 kop kookwater 1 kop suiker 1 teel koeksoda in melk 1 kop gesnyde dadels 2 kop meelblom So gemaak: ...
Read moreSuurlemoen Drankie
Baie lekker op ‘n warm dag! Bestanddele 1lt water 500ml grenadilla sap 500ml vars suurlemoensap 100gr bruinsuiker 50ml grenadine stroop ( gewoonlik by die roses lime en passionfruit cordail in die supermark) hand vol vars kruisement blare Meng al die bestandele goed saam tot suiker smelt in ‘n ...
Read moreOutydse souskluitjies
Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 100 ml Vars melk Knippie sout Stroop: 700 ml water Kaneelsuiker 25 ml botter So gemaak: Sif droë bestanddele ...
Read moreHeuning en Feta Pampoenkoekies
Bestanddele: 2 koppies gaar boerpampoen fetakaas, gekrummel 2 tl fyn kaneel halwe koppie heuning 2 eiers 1 koppie koekmeel 1 tl bakpoeier olyfolie vir braai halwe koppie pekanneute, gekap(opsioneel) Metode: Meng nou die gaar fyngedrukte pampoen, meel, bakpoeier, eiers en pekanneute saam. Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n pan ...
Read moreSuurlemoenstroop
Met al die suurlemoene in voorraad is dit nou die kans om n lekker stroop te maak vir die somer Die stroop maak 4.5 liter en kan tot 6 maande op die rak gebere word. Maak aan 1 deel stroop en 3 dele water. Met sodawater is dit heerlik.
Read moreYstervarkies
Benodighede 500 ml strooisuiker 4 groot eiers 250 ml olie 5 ml vanilla-geursel 750 ml meel, gesif 15 ml bakpoeier 250 ml melk klapper Metode Klop die strooisuiker en eiers in menger tot dit lig en donsig Voeg die olie en vanilla-geursel by. Voeg die gesifte meel en bakpoeier alternatiewelik ...
Read more