Tag: springbok
Toeka se Wildswors
Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou. Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...
Read moreSpringbokboud met Brijani Speserye
1 Springbokboud 45 ml botter 30 ml bruinsuiker 30 ml koekmeelblom 30 ml korrel mosterd 30 ml growwe sout 30 ml brijani speserye 6 vet knoffelhuisies, gekneus 30 ml vars gemmer, fyngekap 5 ml koljander 30 ml olie 2 rooi uie, fyngekap 1 pynappel, geskil, in blokkies gesny 250 ml ...
Read more