Loader

Tag: spek

Spek, Spinasie en Feta Varkfillet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hemelse Spinasie en feta gevulde Varkfillet, toegewikkel in spek kombersie, bedruip met stroop en goudbruin gebak ! 1 heel groot varkfillet  + – 1 kg 100g feta kaas 2 groot spinasieblare, gewas; kroon uitgesny en grof opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 12 repies spek 4 el Maple Stroop ...

Read more

Spek en Spinasie Mieliebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare ontkern en baie fyn gekap 1 blikkie heelpitmielies , gedreineer 125ml olyfolie 125 ml melk 3 ...

Read more

Oop spek , eier en kaas brood burger

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Vir die Burger:(genoeg vir 4 lekker groot patties) 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl gemmer 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang swartpeper 250 ml marinade van jou keuse vir jou oop broodjie burger: 8 snye ...

Read more

Stampmielies en Bone met Spek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Op die oudtydse manier, nes ouma sin !!   3 kop droë stampmielies 2 kop droë gespikkelde bone 200 g varkspek in blokkies gesny bietjie botter sout swartpeper na smaak **Spekkies – In bietjie botter gebraai tot liggies bruin Vroegdag gooi jou stamp en bone in ‘n lekker groot skottel ...

Read more

Dubbele Kaas Pitta Pizza’s

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: (genoeg vir 6) 6 pitta broodjies 6 tl tamatie puree 3 ryp tamaties in dun skywe gesny 1 rooi soetrissie, repies gesny 1 groenrissie, repies gesny 4 knoffelhuisies, gekneus en fyn gedruk 3 chorizo worsies , gaargemaak , skyfies opgesny 200 g repies spek , gehalveer en ...

Read more

Vetkoek Burger

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

… vinger aflek lekker !! Vir die vetkoek: lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented”   oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...

Read more

2 Keer bak Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  1 pakkie spek, grof gesny 200g gerookte of kaasworsies opgesny in happie groote 1 tamatie, dun skywe gesny Marmite 1 kop koekmeelblom 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzerella kaas 5ml bakpoeier 5ml mosterdpoeier mespunt rooipeper knypie tiemie 4 el koue harde botter 2 eiers geklits 1 ...

Read more

Sampioen en Spek Happie

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Hier is nog ‘n wenner vir peuselhappie om die braai… Ek vat sommer ‘n plastiek bakkie en gooi ‘n klomp sout en water daarin, dit moet ‘n lekker sterk sout water oplossing wees. Gooi nou jou pakkie Sampioene daarin en los dit so paar minute sodat dit die sout water ...

Read more

Ontbyt nessie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Japtrap Ontbyt… 6 snye brood, korsies af, en gebotter 6 eiers 1 pakkie spek, fyn gekap gerasperde kaas gekapte parsley sout peper na smaak 1 Plaas gesmeerde broodjies in muffin pannetjie, botter na onder, druk vas 2 Breek eier in elke broodjie, sprinel sout en peper 3 Sit nou gekapte ...

Read more

Kebab Frikkadelle

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker aptyt opwekker langs die braaivleis vuur Hierdie  is ‘n baie lekker reseppie – ek gebruik hom oor-en-oor! 1 middelslag ui 1 kg maalvleis 30 ml fyngekapte vars pietersielie 15 ml Aromat 2 ml growwe swartpeper 250 g swoerdlose spek *jou gunsteling marinade So gemaak: Rasper die ui baie grof. Voeg ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!