Loader

Tag: souttert

Spek en Sampioen Quiche

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Deeg 375ml koekmeel knypie sout 125g yskoue botter yskoue water Meng koekmeel en sout saam. Rasper yskoue botter by koekmeel, dip botter in meel, om maklik te rasper, en met jou werk dan deur met vingerpunte , voeg water bietjies by tot ’n deeg vorm. Sit deeg in ‘n glasbak ...

Read more

Kerriesouttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

1,2,3 so maklik – Kerrie Maalvleis-souttert die kors: 250 g botter 1 teelepel bakpoeier 2 koppies koekmeelblom 1/2 koppie kookwater Gooi kookwater oor botter Laat afkoel en vou koekmeel en bakpoeier by. Meng goed deur en bêre in yskas vir minstens 1 uur vir jou vulsel 700 g maalvleis bietjie ...

Read more

Vinnige tunatert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Op my spyskaart vannaand – Vinnige tunatert 1 blikkie tuna ½ koppie gerasperde kaas 1 gekapte ui 2 eiers 25 ml koekmeel ½ teelepel bakpoeier knippie sout 200 ml melk gekapte pietersielie Smeer ‘n oondvaste tertbord met botter of olie. Vlok tuna. Meng kaas en uie. Klits eiers, koekmeel, bak- ...

Read more

Gerookte Mossel Souttert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gerookte mossels koppie gerasperde cheddarkaas 3 eiers 4 el botter 125 ml melk 1 tl mosterdpoeier 1 eetl koekmeel 1 tl aromat swartpeper na smaak rooipeper na smaak Voorverhitte oond teen 180C ...

Read more

Spek en Romerige Kaas Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

My Gunsteling – Enige Dag Souttert Kors: 4 el botter gesmelt 1 en halwe kop sout koekies, fyngemaak Vulsel: 2 kop rou spinasie, fyn gesnipper – liggies gestoom 8 repies spekvleis, opgesny 1 middelslag ui, fyn gekap 1 kop geroomde maaskaas 1 kop suurroom 5 groot eiers halwe koppie fetakaas ...

Read more

Romerige Spinasie en Spek Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

tertkors: 100ml margarien gesmelt 2 koppies  “Bacon”  gegeurde sout koekies, fyngedruk Spinasie vulsel: 2 koppies gaar spinasie,gedreineer,  wat met fyn 1/2 rou uie gemeng is 1 pakkie spekvleis, opgesny rof 1 koppie maaskaas 1 1/2 koppie suurroom 5 eiers, geklits halwe koppie fetakaas parmesaankaas fyn gerasper sout en swartpeper na ...

Read more

Japtrap Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Bestanddele 250g spek 250g blokkies ham 640 g weense worsies 500g gerasperde kaas 2 eetlepels gekapte pietersielie 6 eetlepels meelblom 6 teelepels mostert sout en peper na gelang 2 koppies melk 2 eiers Metode Snipper kouevleis, spek en worsies. Voeg kaas en pietersielie by. Meng meel en mostert en gooi ...

Read more

Low Carb Souttert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  6 eiers 2 pakkies spek 3 k cheddar kaas 1/2 k room 1/2 k water Sit oond op 180 grade Snipper spek en braai tot gaar in pan en laat afkoel. Meng al die bestandele saam in mengbak. Smeer oondbestande bak. Gooi mengsel in oondbak en bak vir ongeveer 45min ...

Read more

KORSLOSE TUNA-QUICHE

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  45 ml margarien / botter 30 ml koekmeelblom 250g cheddar, gerasper 2 blikkies tuna, gedreineer 6 groot eiers 250 ml suurroom halwe ui baie fyn gekap 30 ml vars pietersielie, gekap (opsioneel) 5 ml droë mosterdpoeier sout en rooipeper na smaak Metode Voorverhit die oond tot 180 grade C. Smeer ...

Read more

Sampioen tert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Hierdie tert is heerlik saam met braaivleis Kors ½ koppie gerasperde kaas ½ koppie meel ½ koppie Sagte botter Meng alles liggies en druk uit in ñ 30×20 cm oondpan en hou eenkant. Vulsel 3 Pakkies sampioene opgekerf 1 koppie room 3 eiers, geklits 250g gerasperde cheddar kaas Verhit oond ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!