Tag: Sous
Sampioensous
500 g sampioene, in skywe gesny 300 ml melk 5 ml fyn neutmuskaat sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 15 ml botter 1 knoffelhuisie, gekap 15 ml koekmeelblom 10 ml vars, gekapte koljanderblare Plaas die sampioene en die melk in n kastrol, voeg die neutmuskaat, sout en peper by ...
Read moreSeekossous
500 ml mayonnaise 2 hardgekookte eiers, fyn gedruk 15 ml aangemaakte mosterd 1 knoffelhuisie, fyn gedruk 5 ml gedroogde pietersielie 15 ml gekapte grasuie 15 ml gekapte kappertjiesaad sout en vars gemaalde swartpeper Meng al die bestanddele saam en verkoel dit totdat dit benodig word.
Read moreSpeserymarinade vir vark
2 gedroogde rooirissies 2 knoffelhuisies 4 swartpeper korrels 2 ml komynsaad 2 ml fyn kruienaeltjies 5 ml sout 60 ml wit asyn Stamp al die droë bestanddele en maak dit dan aan met die asyn, of gebruik n voedselverwerker. Bestryk die vleis daarmee voordat jy dit bak of braai.
Read moreVismarinade
30 ml suurlemoensap 1 knoffelhuisie, gekneus ‘n hand vol vars koljanderblare, gekap 2 ml paprika 30 ml olyfolie sout na smaak Meng alles goed saam. Marineer vis voor jy dit braai of bak.
Read moreDuitse marinade
315 ml karringmelk 5 gekneusde swartpeperkorrels 2 ml fyn neutmuskaat 2 ml fyn koljander 2 ml fyn naeltjies Meng al die bestanddele goed saam. Verkoel dit totdat dit benodig word.
Read moreRoosmaryn marinade
125 ml wit asyn 125 ml olyfolie 30 ml vars, gekapte roosmaryn of 15 ml gedroogde roosmaryn sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Meng al die bestanddele goed saam en laat dit afkoel voor gebruik. Gebruik dit vir vark- of lamsvleis, of sosaties.
Read moreRooiwynmarinade met basiliekruid
250 ml rooiwyn 45 ml asyn 45 ml olyfolie 3 knoffelhuisies, fyn gedruk 15 ml vars, gekapte basiliekruid of 5 ml gedroogde basiliekruid Meng al die bestanddele saam en verhit dit tot kookpunt. Haal dit van die hitte af, bedek dit en laat dit 1 uur lank staan voor gebruik.
Read moreJogurt marinade vir hoender
375 ml natuurlike jogurt 1 knoffelhuisie, gekneus 5 ml gekneusde dillesaad sout en gekneusde swartpeper korrels na smaak Meng al die bestanddele en verkoel tot nodig.
Read moreGepeperde Biefstuk met Sampioen Sous
2 biefstukke, vetjies verwyder (± 200 g elk) 5 ml vars gemaalde swartpeper Cooking Spray 250 g gekerfde sampioene 2 groen uie, gekerf 75 ml rooiwyn of beesaftreksel Stel jou oond op rooster (grill). Besprinkel albei kante van die biefstuk met peper. Plaas die biefstukke in ‘n oondbak wat bespuit ...
Read moreKnoffel-en-kruie Biefstukke
4 biefstukke, vet verwyder (± 200 g elk) 2,5 ml sout 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 75 ml gemaalde knoffel 15 ml vars roosmaryn, fyn gekap Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. ...
Read more