Loader

Tag: soldaat

Vinnige soldaatbeskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

4x 500g bruismeel 20 ml sout 20 ml bakpoeier 500 ml suiker 4 eiers 30 ml anys 2x 250g botter gesmelt 4- 5 k karringmelk Sif droë bestanddele saam. Voeg suiker en eiers by. Meng met karringmelk en gesmelte botter en anys. Knie vinnig. Deeg moet slap wees. Sit deeg ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!