Loader

Tag: Slaai

Spruitkool Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 300gr spruitkool (brussel sprouts) 3 groot wortels 1 koppie mayonnaise 3 teelepels heuning 2 teelepels duitse mosterd 1 teelepel tabasco sous sout en peper na smaak   Kerf spruitkool fyn, skil en rasper wortels, meng met kool en gooi in ‘n slaaibak. Meng die res van die bestanddele goed ...

Read more

Smul lekker blomkool en broccoli slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Baie lekker saam met braaivleis! Ietsie anders as die gewone aartappel slaai ens. Bestanddele 1 klein kop blomkool 1 klein kop broccoli 2 50gr gevriesde soetmielies (sweetcorn) 250gr gevriesde ertjies 1 klein ui fyn gekap Vir sous 1 koppie mayonaise 1/4 koppie kondensmelk of bruinsuiker 2 teelepels mostert (ek ...

Read more

Anderste slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Ietsie anders as die allerdaagse ou slaaie, die is heerlik !   2 blikke French Cut groenbone, gedreineer 2 groot avokado’s 1 uie, baie fyn gekap 3-4 groot e mayonaise sout en peper na smaak Sny avo’s in stukke Meng met gedreineerde blikkies groenbone en gekapte uie Meng mayonaise in ...

Read more

Gerooktehoender en Avokado slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  500 g Gerookte hoender 2 Middelslag ryp avocados 100 g Neute van jou keuse Baba spinasieblare Rooi Soetrissie Olyfolie Balsemiek asyn Heuning Slaaisous Sny die gerookte hoender en twee avokado’s in egalige dun skywe. Rooster jou 100 g neute in ’n droë pan. Laat dit afkoel. Sny rooi soetrissie ...

Read more

Calamari en salsa Slaai

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 tot 2 ontpit en gekapte brandrissies 1 klein fyngekapte ui 30g fryngekapte vars koljander 1 geel ontpitte en in blokkies gesnyde soetrissie 1 fyngesnyde seldery stingel 2 gesnyde tamaties 30ml lemmetjie- of suurlemoensap 50ml olie 2 avo’s geskil en in blokkies gesny 800g calamari-ringetjies 1 pakkie roketblare 1. Meng ...

Read more

Panzanella (Italiaanse broodslaai)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Slaai vir die dag – Panzanella (Italiaanse broodslaai) Dis beslis ‘n maaltyd op sy eie. Dié slaai het ontstaan omdat die Italianers niks in die kombuis weggooi nie Bestanddele • 1 Italiaanse brood • 300 g klein rosa-tamaties • olyfolie • 30 g vars basiliekruid • 1 geel soetrissie ...

Read more

Hoenderslaai met brandewynheuning

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

  Benodighede 4 hoenderfilette,in repies 20 ml mielieblom 25 ml brandewyn 50 ml heuning 5 ml olyfolie 3 tl sesamsaad gemengde slaaiblare vars koljanderblare (opsioneel) rooi geel en groen soetrissie komkommer skyfies avo, geskil en gesny   Metode   Bedek die hoenderrepies met mielieblom.   Verhit die olie in n ...

Read more

Partytjie Aartappelslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

250 ml Slaaisous van keuse 125 ml suur room 10 ml sout 2,5 ml dille klein bietjie pepper 6 x 150 ml gekookte aartappels in blokkies gesny 1 komkommer (geskraap) en in repe gesny – moet nie komkommer skil 250 ml gerasperde wortels 15 ml fyn gesnyde (chives) Metode Meng ...

Read more

Feta en Beetslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

2 x pakkies vars rocket blare 1 x klein houertjie feta (enige geur) Beet (sag gekook en geskil en afgekoel) 1 x Ceaser slaaisous Metode Gooi Rocket blare in slaaibak Sny feta in blokkies, voeg by blare Sny beet in lekker stukke en voeg by slaai Gooi Slaaisous by so ...

Read more

Piccalillie Slaai (Soet- suur slaai)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

350g Piccalillie 1 blik kondensmelk 1 groot blik ingelegte gemengde vrugte gherkins en suur uitjies na smaak Meng alle bestanddele saam en verkoel vir ten minste half uur, geniet saam met n braai!!

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!