Loader

Tag: sjokolade

S’mores ..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Absolute bederf , braaivleis poeding, oud en jonk gaan dit geniet… .S’mores…. Elke kind se droom koekie…! 40 tenniskoekies – so 2 pakkies 20  malvalekkers 150 g donker melksjokolade – gesmelt Verhitte oond tot 180 °C. Le die bakplaat met bakpapier uit. Plaas helfte tenniskoekies daarop. Sit ’n malvalekker bo-op ...

Read more

Muffinmix sjok poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Bedien met eksta sjokolade sous, roomys of vla!! Heerlik!! Neem een pakkie sjokolade muffinmix (500g) maak aan soos op pakkie Gooi in vierkantige bak en bak tot gaar. Stroop: Kook saam, :2 koppies suiker, 1 koppie water, 3 el kakaopoeier, tot suiker opgelos haal van stoofplaat af en voeg 1eetlepel ...

Read more

Louise se Sjokolade en Milo sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

*kan die sousie afwissel en paar pepermint druppels byvoeg vir verandering….geniet…! Jy het nodig: 1 blikkie kondensmelk 2 x Bar-One sjokolades, opgesny in stukkies 100 ml volroommelk 2 el Milo-poeier Gooi melk en milo-poeier saam in kastrol en bring tot kookpunt terwyl jy aanhou roer, voeg kondensmelk by, roer deur, ...

Read more

Ilze se Heerlike klam sjokoladekoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

….dis my staatmaker resep ! koek bly vir dae lank klam! Jy het nodig: 4 eiers 1 1/4k suiker 2 eetl fyn appelkooskonfyt 1/2t sout 1k kookwater 1/2k olie 1/2k kakao 2k koekmeel 3t bakpoeier Klits eiers,suiker,appelkooskonfyt en sout goed saam tot romerig Meng kakao,kookwater en olie saam Sif koekmeel ...

Read more

Piesang Soentjies…

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Vinnig en heerlike bederf… piesangs opgesny in blokke donker smelt sjokolade klapper waspapier 1 sosatie stokkie …steek piesang blokkie op stokkie punt, doop in sjokolade , laat afdrup, draai in rondte terwyl stol… sprinkel klpper oor met teelepel, druk liigies van stokkie af, bo op waspapier..met stokkie kant onder…. laat ...

Read more

Klapperballe

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Klapperballe: heerlik…..en gesond.!! Roer alles saam; 1 k rou oats, 1 k geroosterde klapper, 1/2 k peanutbotter, 1/2 k sjokolade chips, 1/2 k sonneblomsade, 1 k heuning, 1 tl vanilla geursel knypie sout. Maak ronde balletjies met jou hande en rol in klapper. Sit in lugdigte houer in yskas. .

Read more

Sjokolade Vrieskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Jy het nodig: (3 e) botter (3 e) strooisuiker 1 pakkie fyngekapte gemmerkoekies (8 el) kakao (3 el) water 2 kop dik room – styf geklop blik kondensmelk (2 el) brandewyn 2 groot eier – geskei wit en bruin sjokolade krulle vir versier So gemaak: Smeer ‘n 1 kg broodpan ...

Read more

Bar One Koek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

My bederf vir jou – Bar One Koek Jy gaan nodig he: 45 ml kakao poeier 80 ml warm water 150 g sagte botter 250 ml suiker 3 extra-groot eiers 500 ml koekmeel 15 ml bakpoeier 3 ml koeksoda 2 ml sout 250 ml karringmelk vir die versiersel: 2 x ...

Read more

Roomys Sjokoladesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vinnige sjokoladesous op roomys. 1 en halwe koppie Milo Halwe koppie Suiker Halwe koppie Melk Kook alles saam. Laat afkoel en bedien Wat oorbly , stoor in yskas tot later. Baie baie lekker!

Read more

Blitsige Sjokolade Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 5el Kakao, 200g Sagte Botter 250g Versiersuiker, 1 tl Vanilla Geursel, 1 Pakkie Marie Beskuitjies, 1 Eier So gemaak: Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ; Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!