Tag: schnitzels
Wilds Schnitzels met geglanseerde Appelkose
Bestanddele: 2 wildsvleis steak snitte, dun gesny halwe kop koekmeel, gemeng met knoffesout en swart peper na smaak in die koekmeel in 3 Kop broodkrummels 2 eiers liggies geklits 1 eetl olie 1 eetlp botter So gemaak: 1. Plaas jou steaks tussen 2 lae plastic wrap…… moker die vleisie goed ...
Read more