Loader

Tag: roomys

Mangoroomys

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Die somersgenot moet die aand voor die tyd voorberei word. 250 ml gewone jogurt 200 ml mangosapkonsentraat 1 blikkie kondensmelk 1 ½ houertjie vars room, styf geklop vars mangoskywe vir garnering plastiekbak met deksel vir vries.. (ou roomysbak werk goed) Plaas die kondensmelk in ’n mengbak. Voeg die sapkonsentraat ...

Read more

Verrassings Horingkies vir Kinders

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Benodighede 50 g sjokolade, in stukkies gebreek 10 kleurryke roomyshorinkies kleurstrooisels, sjokoladevermicelli en reënboogvermicelli gemengde lekkergoed Metode: Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond of in ’n bak oor ’n kastrol met kokende water. Verf die ronde deel van die roomyshorinkies met gesmelte sjokolade en rol dit in die strooisels. ...

Read more

Tuisgemaakte Sjokolade Roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

  250 ml melk vanieljepeul 1 eier 2 eiergele 250 ml room 65 g suiker 2 eetklepels kakao 1 eetlepel sjokolade, gerasper Kook die vanielje in melk. Klits al die eiers en suiker saam. Gooi die eiermengsel, kakao en sjokolade by die melk en roer stadig oor lae hitte tot ...

Read more

TUISGEMAAKTE VOLROOM ROOMYS

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

TUISGEMAAKTE VOLROOM ROOMYS Bestanddele: 1 L Room 2 x Blikkies kondensmelk 4 eiers (geskei) 1 x koppie versier suiker 5 ml Vanilla geursel 5 ml Karamel geursel Metode:: Klits die room tot styf, hou eenkant – Klits die 4xEier witte tot styf, hou eenkant – Meng die versier suiker en ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!