Loader

Tag: roomkaas

Vanilla Kolwyntjies met Roomkaas Versiersel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

1 en halwe koppie meel 3 tl bakpoeier mespunt sout 1 koppie witsuiker 3 groot eiers ~ kamer temperatuur 1 tl vanilla geursel 3 el botter in kastrol gesmelt 1 koppie melk Voorverhit oond na 180Ā°C Voeg die droĆ« bestanddele bymekaar ~ Skud die mengsel in die bak so bietjie, ...

Read more

Claudia se treffer tiramisu

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker tiramisu in ā€˜n kits 1 boksie vingerbeskuitjies 500g mascarponekaas 125 ml room 3 opgehoopte eetlepels sterk kitskoffie (goeie gehalte) 4 teelepels witsuiker 2 eetlepels vanieljegeursel driekwart koppie old brown sherry 100g donkersjokolade Los koffiepoeier en helfte witsuiker in ā€™n beker met bietjie kookwater en gooi sherry by, maak nou ...

Read more

Biltong en Roomkaas Truffels

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Wat het jy nodig: 100 g sout beskuitjies, salty cracks, enige geur- lekker fyn gekrummel 230g maaskaas Ā½ kop poeier biltong, wild of bees, 1 kop biltong poeier x-tra vir rol 1 medium ui, baie fyn gesny handvol gekapte basielie, droog ook as jy nie vars het nie 1tl heel ...

Read more

Roomkaas muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  435 ml bruismeel 2 eiers, geklits 65 ml olie 100 ml aarbeikonfyt 125 ml strooisuiker 65 ml gemengde bessie- of aarbeijogurt Vulsel 50 g roomkaas 30 ml (aarbei, moerbei of pruim ) konfyt versiersuiker om bo-oor te sif Stel oond op 180Ā°C. Smeer of bespuit ‘n muffinpannetjie. Sif meel ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!