Tag: rooi
Rooi Fluweelkoek
Koek: 100g Botter 350g Suiker 2 Eiers 75ml Kakao 30ml Kookwater 2 Bottels rooi voedselkleursel 520ml Koekmeelblom 5ml Sout 250ml Karringmelk 5ml Vanieljegeursel 5ml Koeksoda 5ml Witasyn Versiersel: 250ml Melk 90ml Koekmeelblom 275ml Suiker 250ml Botter 5ml Vanieljegeursel Sjokolade-vermicelli Koek: Voorverhit die oond tot 180C. Smeer twee 20cm losboomkoekpanne ...
Read moreRooi mengeldrankie
ysblokkies 2 bottels rooiwyn, verkoel 45 ml sjerrie skil van 1 suurlemoen strooisuiker na smaak 350 ml sodawater, yskoud Plaas n groot mengbak in n bak met die ysblokkies en giet die rooiwyn daarin. Voeg die sjerrie, suurlemoenskil en suiker by. Haal die skil uit net voor dit geskink word ...
Read moreRooilensiesop
Rooilensiesop 60 ml botter 1 ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml koljander 10 ml fyn kaneel 5 ml borrie 5 ml fyn komyn 2 ml rooipeper 200 g rooilensies, gewas 1,5 liter hoenderaftreksel 30 ml tamatiepasta 15 ml suurlemoensap Verhit die botter en soteer die ui en die ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745