Tag: rolbroodjie
Rol Broodjie
Smul lekkerte vir braaivleis ….. Bestanddele: ¾ pak deeg (ready made doug by kafee) 1 blikkie tamatie puree 250 g spekvleis 1 ui 375 ml gerasperde cheddarkaas Voorverhit oond tot 200° Rol deeg uit Smeer tamatie puree oor deeg Braai spek en ui en smeer oor Sprinkel kaas oor Rol ...
Read more