Tag: ribbetjie
Varkribbetjie oor die Kole
Bestanddele: 1 Varkribbietjie 2 1/2 Kop Water 1/4 Kop asyn 1 tl Suiker 3 tl wit peper 2 tl Botter 3 tl Sout 1/4 koppie gekapte uie 5 Knoffelhuisies fyn gedruk 1 tl Cayene peper 2 tl Chili poeier 3 eetl “hot sauce” van jou keuse 1 tl mosterd poeier ...
Read moreVingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs
So 2kg varkrib sal genoeg wees vir vier persone. Verder het jy nodig: 2 knoffelhuisies, fyn opgesny 2cm gemmer, gerasper 125ml heuning 60ml lemoensap 60ml appelasyn 125ml tamatiesous 30ml Worcestershire-sous varsgemaalde swartpeper Meng al die bestandele en gooi oor die ribbetjies. Maak alles dig toe en hou vir ten minste ...
Read moreGEVULDE WILDVLEIS RIBBETJIE
2kg wildsvleis rib, ontbeen en gesout 250ml gedroogde appelkose 200g bees maalvleis 5ml sout 1 knoffelhuisie, gekneus 3 repies spek, opgesny 5ml gekapte tiemie 100g margarien 200ml appelsap Meng die appelkose, maalvleis, sout, knoffel en tiemie om die vulsel te vorm. Smeer aan die binnekant van die rib en rol ...
Read moreDuiwelsrib
Bestanddele: Varkribbetjies 1 eetlepel marmite 5 eetlepels suiker 1 eetlepel mielieblom 2 eetlepels asyn 3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfyt of 2 teelepels gemaalde gemmer 1 huisie gekapte knoffel Metode: • Kook ribbetjies stadig in ‘n bietjie water totdat die bene uitgetrek kan word. • Laat die vleis afkoel sodat jy ...
Read more