Loader

Tag: Resep

Mango Kelkie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 Ryp Mangos1 eetlepel suurlemoen sap2 groot eiers4 skywe pynappel150g suiker2 glase room Skil en sny die mango en pynappel in fyn stukkies.In ´n ander bak meng die eiers en die helfte van die suiker.Verhit die room totdat dit begin borreltjies maak om die kante, haal van hiite af en ...

Read more

Lekker maklike Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

1 Sny witbrood1 koppie melkkwart pond kaas2 eetlepels botter3 eiers1 blik weense worsies1 klein uihalf pond ontbyt spek of ham Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.

Read more

Pofferige Meringues

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 Eierwitte´n Knippie sout1ml Kremetart250ml Strooisuiker2,5ml Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 120 grade C (250 Grade F)Klits eierwitte met sout en kremetart styf maar nie droog nie.Voeg strooisuiker lepelsgewys by, klits goed na elke byvoegingen voeg geursel by net voor laaste 2 lepels suiker.Voer ´n bakplaat met botterpapier uit.

Read more

Tuisgemaakte Blatjang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

1kg vars vrugte, appelkose, perskes of tamaties2 uie fyn gerasper1 heel bol knoffel fyn gerasper1,25kg suiker940ml wit druiwe asyn30-40ml fyn gemmer10ml mostertpoeier15ml sout7-10ml rooipeper Was die vrugte skoon af, halveer en verwyder die pitte. Kook tot sag. Maal dan die vrugte fyn of klop die fyn met ´n houtlepel.Kook die ...

Read more

Vinnige Gestoofde Beesstert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 Beesstert van sowat 1,5kg4 Kruienaeltjies4 Peperkorrels1 Lourierblaar250ml tot 500m kookwater of vleisaftrekselSout en peper1 Klein ui1 geelwortelHalwe raap15ml Botter22,5ml Koelmeellom Sny die stert in litte en was deeglik.Sit die vleis in ´n swaar kastrol en voeg die speserye en kookwater by.Stowe 3 tot 4 ure lank, vul vloeistof aan ...

Read more

Tamatie Bredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

1kg Skaapvleis in stukke gesny 25ml Margarine of oliel 2 Uie gekerf 1 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel, water or wyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker 2ml Droë Tiemmie 5ml Marjoram Verhit olie in ´n groot kastrol en sorteer ...

Read more

Kinder Kulslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

goed, gesond en lekker. Dit smaak glo kompleet soos mango en een manier om vir klein kinders hul pampoen te laat eet! Rasper gewone boerpampoen grofVoeg ‘n blik pynappelstukke met sap by asook lemoensap (van die 100% soort).Laat staan oornagGesondheid….! *****JP

Read more

Pynappel Bier

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

nogal lief om dit te maak – en ons om dit te drink – Ek neem gewoonlik sommer die skil van een pynappel en gooi so 3 liter warm water daaroor.Dan versoet ek dit na smaak. Ek maak dit gewoonlik taamlik soet, want dit is soos ons daarvan hou. Jy ...

Read more

Moussaka

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

3 root g eiervrugte5 murgpampoentjies800g maalvleis3 uie1 blik geblikte tamatie 3el tamatiepuree gekapte pietersielie na smaak gekapte kruisement na smaakmespunt fyn kaneelgrowwe gemaalde swartpeperolyfoliesout na smaak Kaassous100 g botter1/3 kop koekmeel2 kop volroom melk2 groot eiers, Cheddarkaas Spoel eiervrug af sny dit dan in dik skywe.Geur eiervrug liggies met sout ...

Read more

APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

In die oond net so lekker. Snoek sy eie unieke lekker smaak, met die lekker van hand eet saam brood en in spanning die grate uit te haal.vir die volgende happie heilsaamheid So gemaak ± 1.5 kg snoek – ontdooi3 suurlemoenekoppie appelkooskonfyt2 el vars gemmer, fyn opgekap6 knoffeltoontjies – 4 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!