Loader

Tag: Preserveer

Suurvy konfyt

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig. Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik. So gemaak: Bestanddele: 1 kg suurvye 100 g sout 1 ...

Read more

Karibiese chilli sous

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  15 Tabasco chilli?s, of so 8 Habanero?s (verkieslik vars uit die tuin) 1 wortel 3 teelepels knoffel 1/2 koppie asyn 1/4 koppie lemmetjiesap 1/2 – 1 mango, opgesny in blokkies 3/4 koppie water olyfolie Maal die chillies (gebruik soveel van jou gunsteling soort as wat jy wil, afhangende van ...

Read more

GRENADELLAS

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

  Te veel GRENADELLAS ? Gebruik ysblokkie-vriesbakkie en vries die oortollige moes. Hou in vrieskas tot benodig.  

Read more

Pietersielie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Te veel Pietersielie, Seldery en/of Groen Rissies? Sny of kerf die oortollige produk in fyn stukkies reg vir gebruik. Vries in die ysblokkie-bakkies en bêre daarna in die vrieskas – reg vir gebruik !  

Read more

Marmelade

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Sit ‘n aantal lemoene deur ‘n versapper, skil en al maar sonder pitte. Weeg 1 kg van hierdie mengsel, di. sap, skil, ens. en gooi in pot. Voeg 3/4 kg (= 750 g) suiker by en kook. Skep skuim af. Kook totdat mengsel dik genoeg is. Skep in gesteriliseerde glasbottels. ...

Read more

Turksvykonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Kies turksvye wat ryp is, vryf hulle goed af met n growwe doek om die dorings te verwyder en spoel hulle in water af. Skil net die groen skilletjie af en weeg die vrugte. Prik die vrugte met n stopnaald laat dit oornag week in n oplossing van koeksoda (45 ...

Read more

Perskekonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Kies taaipitperskes wat net ryp is. Skil hulle dun af en prik goed met n stopnaald. Laat dit 2 tot 4 uur in sou*censored*er week (15 ml sout vir elke 3,4 liter water). Spoel die vrugte goed af en weeg dit. Smeer die boom van n konfytkastrol met botter of ...

Read more

Piccalillie Slaai (Soet- suur slaai)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

350g Piccalillie 1 blik kondensmelk 1 groot blik ingelegte gemengde vrugte gherkins en suur uitjies na smaak Meng alle bestanddele saam en verkoel vir ten minste half uur, geniet saam met n braai!!

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!